Dra 'n stukkie NEON sodat almal jou sprankel kan sien ✦
R650.00
Hoof Funksie × 1 persoon × R650
40 jaar later, en die storie gaan aan. Kom vier saam met ons oud Randjies die vriendskappe, gedeelde paaie en kosbare herinneringe van ons skoolloopbaan.
RSVP voor 30 Sept
Bespreek jou plek op die dansvloer. Betaling gebeur by die laaste stap.