Hi Maters — 40 jaar later, en die storie gaan aan. Kom vier saam met ons oud Randjies die vriendskappe, gedeelde paaie en kosbare herinneringe van ons skoolloopbaan.

Sport Dag
Vrydag 23 Oktober 2026
  • Carvers
  • Hoe Laat: TBC
  • Jukskei & Boccia in die Tuin
  • 80's Noot vir Noot in die Kroeg
  • Ete en drankies op eie koste
Hoof Funksie
Saterdag 24 Oktober 2026
  • Hoërskool Randburg
  • 2:00pm – 11:00pm
  • Aandete, drank & musiek
  • ±R500 per persoon
  • Neon dresskode

Registreer

Bespreek jou plek op die dansvloer. Betaling gebeur by die laaste stap.

Dra 'n stukkie NEON sodat almal jou sprankel kan sien ✦
R500.00
Hoof Funksie × 1 gas × R500